Implementeer Google Workspace for Education
Kry nutsgoed en hulpbronne om jou en jou hele organisasie te help om aan die gang te kom met Google Workspace for Education.
Begin met Education Fundamentals
Maak beter kommunikasie en samewerking moontlik met 'n gratis nutsgoedpakket in Education Fundamentals.
Verken 5 topwenke vir Google Workspace for Education-ontplooiing
Kom meer te wete oor maklike opsies om jou domein op te stel.
Vind uit wat is nuut vir Google Workspace-admins
Kry hulp met Google Workspace for Education Fundamentals
Begin met Google Workspace for Education-betaalde uitgawes
Google Workspace for Education se betaalde uitgawes sluit verbeterde sekuriteitkenmerke en premiumopvoedingnutgsoed in.
Verken die Opstellinggids vir gebruikers
Ontdek 30 maniere waarop jy Google Workspace for Education se betaalde uitgawes kan gebruik
Bekyk Google Workspace for Education se opleidingreeks
Kry hulp met Google Workspace for Education se betaalde uitgawes
Praktiese idees van graad R- tot 12-leiers
In die Google for Education Transformasiesentrum kan jy voorbeelde uit die werklike wêreld verken en idees aanwakker oor hoe om 'n tegnologiekultuur by jou instelling te skep.
-
Laat jou skool opstel met die regte tegnologie
Loodsprogramme help om 'n suksesvolle, koste-effektiewe ontplooiing van tegnologie by jou skool te verseker.
-
Betrek ouers deur hulle terug skool toe te neem
Sien hoe 'n "ouer-universiteit"-program ouers meer betrokke kan maak in die voorbereiding van leerders vir 'n blink toekoms.
-
Innoverende onderrig begin met sterk opvoederopleiding
Sien hoe die opleiding van onderwysers om tegnologie met hoëgehalteonderrig te integreer 'n uitkringeffek op 'n skool of distrik kan hê.
-
Neem 'n benadering tot studenteleierskap
Gee tegnologievaardige leerders 'n kans om uit te blink en leierskapvaardighede te ontwikkel wanneer hulle hul skoolgemeenskap help.
Begin hier
Kontak 'n spesialis
Kry een-tot-een-ondersteuning van 'n Google for Education-spesialis om 'n ontplooiing- en implementeringplan vir jou instelling te skep.
Vind 'n plaaslike vennoot
Soek in ons gids na 'n gemagtigde derdepartyvennoot in jou omgewing wat vir jou persoonlike ondersteuning by jou instelling kan gee.